Safe & Fast APK Downloads on APKPure
APKPure uses signature verification to ensure virus-free e-Kerk APK downloads for you.
e-Kerk "Mobile-app om jou op hoogte te hou en belangrike inliging te deel.
Ekerk is eerstens nie 'n eie kerk nie. Ekerk vervang ook nie jou plaaslike gemeente nie. Ekerk is bloot net nog 'n manier om kerk te wees in die wêreld. Deur middel van Christelike groei materiaal, en lewendige byeenkomste, vorm alle ekerk'ers deel van 'n gemeenskap van Christelike gelowiges regoor die wêreld.
Enigiemand is welkom as deel van die ekerk familie.
One-click to install XAPK/APK files on Android!