Download APK sicuri e veloci su APKPure
APKPure utilizza la verifica delle firme per garantire download di APK e-Kerk senza virus per te.
e-Kerk "Mobile-app om Jou op hoogte te Hou en belangrike inliging TE deel.
Ekerk is eerstens nie 'n eie kerk nie. Ekerk vervang ook nie jou plaaslike gemeente nie. Ekerk is bloot net nog 'n manier om kerk te wees in die wêreld. Deur middel van Christelike groei materiaal, en lewendige byeenkomste, vorm alle ekerk'ers deel van 'n gemeenskap van Christelike gelowiges regoor die wêreld.
Enigiemand is welkom as deel van die ekerk familie.
Basta un clic per installare i file XAPK/APK su Android!