在APKPure安全快速地下载APK
APKPure 使用签名验证功能,确保为您提供无病毒的 e-Kerk APK 下载。
电子科克“移动应用嗡柔运hoogte TE侯连接belangrike inliging TE deel。
Ekerk is eerstens nie 'n eie kerk nie. Ekerk vervang ook nie jou plaaslike gemeente nie. Ekerk is bloot net nog 'n manier om kerk te wees in die wêreld. Deur middel van Christelike groei materiaal, en lewendige byeenkomste, vorm alle ekerk'ers deel van 'n gemeenskap van Christelike gelowiges regoor die wêreld.
Enigiemand is welkom as deel van die ekerk familie.