APKPure에서 안전하고 빠른 APK 다운로드
APKPure는 바이러스 없는 e-Kerk APK 다운로드를 위해 서명 확인을 사용합니다.
전자 Kerk "모바일 앱 옴 JOU 연산 hoogte 테 는걸 엔 belangrike inliging 테 윤전.
Ekerk is eerstens nie 'n eie kerk nie. Ekerk vervang ook nie jou plaaslike gemeente nie. Ekerk is bloot net nog 'n manier om kerk te wees in die wêreld. Deur middel van Christelike groei materiaal, en lewendige byeenkomste, vorm alle ekerk'ers deel van 'n gemeenskap van Christelike gelowiges regoor die wêreld.
Enigiemand is welkom as deel van die ekerk familie.