Bezpieczne i Szybkie Pobieranie APK na APKPure
APKPure używa weryfikacji podpisu, aby zapewnić bezpieczne pobieranie plików APK e-Kerk bez wirusów dla Ciebie
e-Kerk "Mobile App om op jou hoogte te Hou pl belangrike inliging te deel.
Ekerk is eerstens nie 'n eie kerk nie. Ekerk vervang ook nie jou plaaslike gemeente nie. Ekerk is bloot net nog 'n manier om kerk te wees in die wêreld. Deur middel van Christelike groei materiaal, en lewendige byeenkomste, vorm alle ekerk'ers deel van 'n gemeenskap van Christelike gelowiges regoor die wêreld.
Enigiemand is welkom as deel van die ekerk familie.
Jedno kliknięcie, aby zainstalować pliki XAPK/APK na Androidzie!