Doe je ding!
Die KragDag Ekspo wat jaarliks plaasvind, is die klap op die KragDag-kalender en bied ’n uitstalkas vir energie- en ander selfstandigheidsoplossingen. Dit sluit ’n Opvoedkunde sub-ekspo, Entrepreneurskap en vanaf 2019 ook ’n volwaardige Landbou ekspo (in samewerking met TLU SA) in.