ドエンジョウエイディン!
Die KragDag Ekspo wat jaarliks plaasvind、is die hoogtepunt op die KragDag-kalender en bied’n uitstalkas vir energie- enanderselfstandigheidsoplossings。 Dit sluit’n Opvoedkunde sub-ekspo、Entrepreneurskap en vanaf 2019 ook’n volwaardige Landbou ekspo(in samewerking met TLU SA)in。