Doen jou eie ding!
Die KragDag Ekspo wat jaarliks plaasvind, é o hoogtepunt op die KragDag-kalender em bied 'n uitstalkas vir energie-en ander selfstandigheidsoplossings. Dit sluit 'n Opvoedkunde sub-ekspo, Entrepreneurskap en vanaf 2019 ook 'n volwaardige Landbou ekspo (em samewerking met TLU SA) in.